minimum lone

Minimum lone vir huiswerkers is iets wat ek weet bestaan maar nie naasteby geweet wat dit werklik behels nie.

Daar kom ek toe nou toevallig om die nuwe wetgewing vir die volgende jaar.  Des 2014 tot Nov 2015. Ek wens ek kan weet of die agbare minister van arbeid,  me Mildred Oliphant vir so karige soldy sal werk

According to the statement, the minimum wages of domestic workers who work 27 hours or less a week will rise to:

– in Area A, R11.27 hourly, R304.29 weekly (for a 27-hour week) and R1 318.48 monthly (for a 27-hour week); and,

– in Area B, R9.80 hourly, R264.60 weekly (for a 27-hour week) and R1 146.51 monthly (for a 27-hour week.

Area A is stedelik en B platteland

vir ‘n 8uur werksdag mag huishulp dus nie minder as R90.16 kry nie.  Daar is nou mense wat reken hulle kry kos ook, maar hene, hoeveel kan dit wees?

Ek lees toe nuuskierigheidshalwe mense se kommentaar daarop (wat laat julle seker laat besef ek het nie veel te doen gehad nie) en vind hierdie juweeltjie tussenin :

snip ironie

ok, lyk my die kwaliteit is nie so watwonders nie.  ‘n persoon wat hom/haarself Om Nom Nom noem, meld so terloops  aan die einde van sy/haar kommentaar:  ( so in the same breath tell us what is your real name.)

Om Nom Nom, jou ma het woeste sin vir humor gehad toe sy jou die dag naam gegee het. (AS dit “your real name ”  is)

7 thoughts on “minimum lone

  1. So leer ek elke dag. Tina, vra, wat het van jou geword? Ek sukkel om by almal se blogs te kom. Kyk by jou Reader, dan is dit maklik en sowaar, in ´n oogwink by almal wat ek volg. Dankie Tina en ook dankie dat ons nie met bogenoemde probleem te make het nie.

    Liked by 2 people

  2. Daai klomp goed maak my kop deurmekaar. Maar ek moet jou sê as mens al die klomp kos en goed wat saamgaan huistoe by tel is daar mense wat baaaie geld kry.

    Maar eintlik wil ek sê bel my asb oor appelkose ek het met al my nuwe harde skywe en fone niks meer kontakgoed van jou nie.

    Liked by 1 person

Leave a comment